|
| By: Sarel van der walt | Date: Feb 22, 2012 | Sarel van der walt |
Ek verstaan dat Victory die helfte van Nie victory Lede se MSA lisensie gelde gaan betaal as n Drywer van n Ander Klub by Victory gaan ry by Die Curt Memoriul RAce die 25 Ste hierdie Saterdag.
Vir die wat belangstel.
Ek adverteer dit nie vir Victory nie, maar vir die drywers wat sou belangstel om te ry om dit te weet.
So dont shoot me.
|
| By: Sarel van der walt | Date: Feb 21, 2012 | Sarel van der walt |
| I have clarified that the One event licence is R150,00 and proof of medical insurance has to be provided to the Secretary. If this is not provided then the One event Medical Insurance has to be paid, which is R475.00. Alternatively, a club licence (R375) can be taken for the year, with the club insurance of R560.00. |
| By: Sarel van der walt | Date: Feb 21, 2012 | Sarel van der walt |
Hoe verdien n persoon met FACEBOEK en CHATROOM toegang meer geld.
Jy gaan na properties op jou PC.
Delete alles en begin werk |
| By: Peter | Date: Feb 21, 2012 | Peter |
| Dankie aan "Ook geskok" vir jou uitlatings teenoor my. Ek sal jou nota oplos sodat jy langer plesier kan geniet om my sleg te maak. Jammer jy is nie braaf genoeg om jou naam op te sit nie. Die skade is goed gedoen deur almal om die haat maar te laat voortgaan. so ek haal nou alles af en kom ons probeer maar weer om die sport vorentoe te vat. Jammer die minderheid aan BEIDE kante wil maar net nie ophou alles vernietig nie. |
| By: Ook geskok | Date: Feb 21, 2012 | Ook geskok |
| Norman, hy is al verskeie kere deur verskillende mense gevra, maar dit lyk of Peter dit geniet dat die naamlose blikskottels aanhou en aanhou om net meer skade te berokken. Ek het al gewonder of hy nie self van die naamlose skrywers is nie, net om 'n gesprek aan die gang te kry nie. Kom ons kyk hoe vinnig haal hy die post af, dit sal baie se. |
| By: Jouwert van der walt | Date: Feb 20, 2012 | Jouwert van der walt |
Dankie aan Oom Dolf wat my Rally kar ingesleep het by Humansdorp en veral ook aan Oom Leon wat hom sommer gaan regmaak en oor Spray.
Dit was nou diens.
Weet sommer dit gaan die geld werd wees as hy klaar is. |
| By: Victory Raceway | Date: Feb 17, 2012 | Victory Raceway |
| Hallo almal. Victory Raceway nooi alaml, ja almal om die 25ste Februarie vir die laaste keer afskyd te neem van 'n groot naam in die sport. Die wedren sal bekend staan as die Curt Alchin Memorial Race. Ons vra dat vir net een dag, ons kan vergeet van al die struwelinge van die verlede, en opkom as een familie in die sport waarvoor ons almal lief is, en Curt ook altyd bo ander fasette van motorsport gestel het. Hy het 'n invloed op almal se lewe gehad, goed of dalk vir ander nie so goed nie. Maar die belangrikste, hy was 'n mede deelnemer. Toe Dan Weldon verlede jaar ook op tragiese wyse verongelik het, het tot die mense wat hom nie voor hulle oe kon verdrae nie, ook by sy memorial opgedaag. So ons vra, namens die Alchin familie, dat ieder en elk volgende Saterdag sal kom deelneem aan die dag wat opgedra word aan Curt, al is dit net uit medeluie en nie uit ondersteuning van Victory nie. Net een dag sonder enige by-motiewe. Daar sal vir daardie dag Eendag-lesensies beskikbaar wees, so die mense hoef nie by MSA aan te sluit vir net die een maal se ry nie. |
| By: GERHARD C13 | Date: Feb 16, 2012 | GERHARD C13 |
JULLE MOET NET ONTHOU DAT BEIDE HENNIE EN STEPHAN SE KARRE OP GESET IS VIR N KORTER BAAN MET MINDER TRACTION EN N GROTER BANKING. AS DIE SETUP EERS UIT GESORT IS GAAN HULLE BAIE VINNIG OP PACE WEES EN VIR DIE RES DIT BAIE MOEILIK MAAK. GEE DIE MANNE N FAIR CHANCE VOOR JULLE SE HULLE VAL UIT DIE BUS UIT.HULLE IS NOG NIE EERS BEHOORLIK OP DIE BUS NIE. EN SO VAN BUS GEPRAAT.HENNIE EN STEPHAN BAIE WELKOM OP DIE PEOTR BUS.EK GLO EN VERTROU JULLE SAL DIE TRIP GENIET.
|
| By: norman | Date: Feb 16, 2012 | norman |
| Dis onregverdig om te se Stefan val uit die bus uit,ek dink nie so nie hy en hennie doen goed,die verskil is dat peotr hotrods het wat loop nie 2.1's net om die klas vol te maak nie,vir n piston enjin om saam met n rotory op daai strate te sit wys mos dat die karre loop hard |
| By: JOHAN | Date: Feb 16, 2012 | JOHAN |
| GENOEG GEHAD WAT IS JOU NAAM. SOVER EK WEET BEHOORT HENNIE EN STEPHAN AAN PEOTR DIT HOEKOM HULLE DAAR RY. |
|